by Old Vine | Jun 25, 2020 | Articles, Media Room
Betaal druifboere 100 keer die bottle prys Deur Lucille Botha Hoewel wynboere al die risiko dra, is dit dikwels die wynmakers of -kelders wat wegstap met die wins wat ouwingerdwyn bring. Die geld móét teruggaan na die grond toe om die volhoubaarheid van dié kategorie...