Betaal druifboere 100 keer die bottle prys

Deur Lucille Botha

Hoewel wynboere al die risiko dra, is dit dikwels die wynmakers of -kelders wat wegstap met die wins wat ouwingerdwyn bring. Die geld móét teruggaan na die grond toe om die volhoubaarheid van dié kategorie te verseker.

 

 

 

error: Content is protected !!