Betaal druifboere 100 keer die bottle prys
Deur Lucille Botha
Hoewel wynboere al die risiko dra, is dit dikwels die wynmakers of -kelders wat wegstap met die wins wat ouwingerdwyn bring. Die geld móét teruggaan na die grond toe om die volhoubaarheid van dié kategorie te verseker.
Landbou Weekblad Ou WingerdLandbou Weekblad 2Landbou Weekblad 3