BETAAL DRUIFBOERE 100 KEER DIE BOTTELL PRYS | LANDBOU WEEKBLAD | LUCILLE BOTHA
Betaal druifboere 100 keer die bottle prys Deur Lucille Botha Hoewel wynboere al die risiko dra, is dit dikwels die wynmakers of -kelders wat wegstap met die wins wat ouwingerdwyn bring. Die geld móét teruggaan na die grond toe om die volhoubaarheid van dié kategorie te verseker.