DEUR DIE WÊRELD BENY | JOHANNES RICHTER | WYNLAND

Deur die wêreld beny Deur Johannes Richter, Wynland Lees die oorspronklike artikel hier Suid-Afrika se oudste wingerde is nie bloot ’n aardigheid nie, maar verteenwoordig ’n erfenis van wêreldklas-kundigheid en -plantmateriaal wat die toets van die tyd kan weerstaan. Twintig jaar gelede het Rosa Kruger as L’Ormarins se destydse wingerdboukundige die Kaapse wynlande van kus tot…