Wyne van Ou Wingerde nou die Gonswoord | Vrouekeur | Maryke Roberts
Deur : Maryke Roberts Foto’s: Clifford Roberts Wyn liefhebbers het onlangs die kans gehad om wyne van die Old Vine Project (OVP) by De Volkskombuis in Stellenbosch te proe. Al die wyne kom van wingerde wat ouer as 35 jaar is en die sertifisering as Old Vine dra. Altesaam 37 wnplase het hul wyne te…