US Woordfees 2018: Ouwingerd-erfenis-wynproe by Spek en Bone – Litnet.co.za

Om te verstaan hoekom spesifieke wyne meer uitsonderlik in karakter en mondsensasie as ander is, moet mens eenvoudig net proe. Die eerste 2018 US Woordfees Ouwingerd-erfenis-wynproe het op 6 Maart 2018 by Spek en Bone plaasgevind waar sjef Bertus die ouwingerdwyne gekomplementeer het met van sy beste wynkroeg-tapasgeregte.   Sjef Bertus Basson ’n Uitgelese groep…

Photo and video competition

The Old Vine Project (“OVP”) is inviting the public to enter footage of old vines, 35 years and older, both photographic and drone. BRIEF: Present the essence of an old vine through the unique texture and structure of the vine Express the individuality of an old vine Capture the timeless atmosphere and personality of an…